Anna Kendrick

Anna Kendrick
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 9 Augustus 1985 (1985-08-09)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1998–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Anna Kendrick (gebore 9 Augustus 1985) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Up in the Air (2009), Pitch Perfect (2012), Pitch Perfect 2 (2015), en Trolls (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy